Get the app
public
ios_share
Calm, Clear & Helpful
chevron_right
Ep. 92 Die trauma van knievervangings, ‘n heupvervanging en gordelroos
Oct 25, 2022
44:08
forum
Ask episode
play_arrow
Play
view_agenda
Chapters
auto_awesome
Transcript
info_circle
Episode notes
Het jy al met ‘n knievervanging, heupvervanging of gordelroos te doen gekry? Vermaaklikheidsjoernalis Martjie Roos deel haar pad hiermee: die fisieke en emosionele uitdagings, erge pyn, inperking van haar daaglikse funksionering, onafhanklikheid en selfvertroue - maar ook hoe haar geloof en die liefde van vriende en familie haar dra.
www.mariettesnyman.co.za
·
Martjie se episode met foto's en notas.
·
'n Kykie na Martjie se lewe as 'n vermaaklikheidsjoernalis
·
www.facebook.com
·
www.instagram.com
·
www.linkedin.com