Get the app
public
ios_share
Calm, Clear & Helpful
chevron_right
Ep. 81 Seksuele molestering: ‘n potensieel beperkende ervaring
Aug 9, 2022
56:04
forum
Ask episode
play_arrow
Play
view_agenda
Chapters
auto_awesome
Transcript
info_circle
Episode notes
Seksuele molestering en verkragting is algemener as wat ons dink en die oortreders is dikwels vertrouelinge. Pastorale narratiewe terapeut dr. Marietjie van Loggerenberg praat deernisvol oor die gepaardgaande trauma, misplaaste skaamte en skuldgevoelens, en geheimhouding. Sy verduidelik hoe seksuele misbruik in narratiewe terapie benader word: as jy seksueel gemolesteer is, kán jy jou beperkende identiteitsverhaal herskryf. Sensitiewe inhoud, vir volwasse luisteraars bedoel.
www.mariettesnyman.co.za
·
Vrae wat die ouers van gay kinders vra
·
Raad vir die ouers van 'n gay kind
·
Lees oor Marietjie as mens
·
www.facebook.com
·
www.instagram.com
·
www.linkedin.com