Kan dit wees dat élkeen van ons kreatief is en ons skeppendheid deur speelsheid kan herontdek? RSG-programbestuurder en kreatiwiteitsafrigter Kobus Burger verduidelik hoe om struikelblokke in ons pad te systap, vergete drome te herwin, en op moontlikheidsdenke te fokus. Hy gee praktiese wenke om kreatiwiteit maklik en vinnig in ons lewens in te sluit. www.mariettesnyman.co.za · Hierdie episode se notas en foto's. · www.facebook.com · www.instagram.com · www.linkedin.com